Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
Celebrate Recovery study guideDit is Volbring! kleingroep dvd

Dit Is Volbring! church campaign

Dit Is Volbring! church campaign

Price per Unit (piece): Call for Pricing

Ask a question about this product

Dit word hoogs aanbeveel dat u plaaslike gemeente die volle Dit Is Volbring! church campaign fasiliteer. Al die hulpbronne, tesame met hoogs geborgde pryse, is beskikbaar vir volle gemeentes wat die church campaign doen. Klik hier vir Dit Is Volbring! church campaign inligting.

Lewe vanuit die afgehandelde werk van Christus. Ontdek hoe jy ingesluit is by dit wat Jesus reeds gedoen het.

Baie mense, seifs mense wat lank Christene is, sukkel met die gedagte dat hulle nog steeds iets moet doen, moet presteer, om God se glimlag, God se genade en God se aanvaarding oor hulle lewe te beleef.

Dit is die grootste ontdekking wat 'n mens kan maak wanneer jy ontdek dat jy ingesluit is in die afgehandelde werk van Christus en dat Christus alles vir jou gedoen het wat jy nodig het om verlos te word en in oorvloed te leef.

'Dit is Volbring!' help mense om te verstaan hoe om hulle lewe te leef vanuit die afgehandelde werk van Christus, vanuit die ontdekking dat jy in Christus Jesus is, dat jy saam met Hom gesterf het en saam met Hom opgestaan het in 'n nuwe lewe.

Dit is Volbring! is 'n agt weke church campaign.

Klik hier vir meer oor Dit is Volbring! church campaign.







You may also be interested in this/these product(s)

[Video DVD] Lewe vanuit die afgehandelde werk van Christus. 8 kragtige onderrig sessies en 4 opsionele bonus sessies, met jou aanbieder, Alan Platt.
R395.00

Living from the completed work of Christ. Discover the real good news of the Gospel and the fact that you are included in it. Not Do But Done is available as a Church Campaign.

Featured Products

x x

MyGate_Secure_Transaction_Logo2 visa_mastercard_1

ff