Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
40 Dae van Liefde church campaign

40 Dae in die Woord church campaign

40 Dae in die Woord church campaign

Price per Unit (piece): Call for Pricing

Ask a question about this product

Dit word hoogs aanbeveel dat u plaaslike gemeente die volle 40 Dae in die Woord church campaign fasiliteer. Al die hulpbronne, tesame met hoogs geborgde pryse, is beskikbaar vir volle gemeentes wat die church campaign doen. Klik hier vir 40 Dae in die Woord church campaign inligting.

Verander jou gemeentelede van ‘hoorders’ na ‘daders.’

 

LIEFDE VIR DIE WOORD - LEER DIE WOORD - LEEF DIE WOORD

Leer jou gemeente om God se word te DOEN!

 

“Hoeveel keer twyfel jou gemeentelede in God se Woord? Val hulle vir ander wat die Woord se geloofwaardigheidheid aanval, of leef hulle die Woord net nie uit nie? Te veel van God se mense ken nie regtig Sy Woord nie, glo dit nie regtig nie en ‘doen’ dit dan nie. 40 Days in the Word sal jou gemeente verander van ‘hoorders’ na ‘daders’.”

- Rick Warren, Saddleback Gemeente

 

Ons nooi plaaslike kerkleiers om 'n volledige 40 Days in the Word ‘Church Campaign’ pakket vir evaluasie aan te vra. U kan die 40 Days in the Word pakket op u eie tyd evalueer sodat u kan vasstel hoe u gemeente sal baatvind daarby. Klik hier om u verniet Hou-of-Terugstuur pakket te bestel.

 

Welkom by 40 Days in the Word!

 

Wat is 40 Days in the Word?

 

40 Days in the Word is ‘n weeklikse studie vir die hele kerk van ses beginsels van die Woord van God. Jy en jou gemeente sal die egtheid, betroubaarheid, krag, troos, interpretasie en dade ontdek van God se Woord. Hierdie agt week reis sal geestelike groei aanmoedig in elke lidmaat van jou gemeente!

 

Spreek dit! Die primêre doel van die Bybel is nie om ons in te lig nie, maar om ons te verander. God wil nie net hê ons moet hoorders van die Woord wees nie, Hy wil hê ons moet daders wees - lewendige Evangelies - wat die Goeie Nuus van Jesus Christus met ander deel, nie net in ons woorde nie, maar ook in ons dade.

 

Sien dit! Elke persoon in hierdie hele wêreld het presies dieselfde hoeveelheid tyd in elke week: 168 ure. Jy het nie tyd vir alles nie, jy moet tyd maak vir dit wat regtig tel.

 

Ondersoek dit! Bybelstudie sonder toepassing is gevaarlik. Kry die Probe It! metode van Bybelstudie-en-meditase

 

Omskryf dit! Uiteindelik wil elkeen die hele vers of stuk in hulle eie woorde beskryf. As jy dit nie in jou eie woorde kan omsit nie, het jy dit nie reg verstaan nie.

 

Verpersoonlik dit en Bid dit! Die Woord van God is Sy liefdesbrief aan jou. Hy wil hê jy moet dit oopmaak en lees en die vreugde ervaar om Hom beter te leer ken.

 

Beginsels van Bybel interpretasie Die Bybel is ‘n geestelike boek wat net werklik verstaan kan word deur mense wat geestelik lewend is deur Jesus Christus.

 

Hoe 40 Days in the Word werk

 

Saam met Rick Warren, het Walk Thru the Bible SA die 40 Days of Purpose, Love en Community aan jou gebring. Vaar nou op ‘n nuwe reis saam met 40 Days in the Word. Dis ‘n reis met ewige betekenis soos jy en jou gemeente sal leer om nie net hoorders te wees van die Woord nie, maar ook daders.

 

Net soos die ander 40 Dae ‘church campaigns’, sal ons jou voorsien van als wat jy nodig het vir die Sondag dienste, kleingroepe en individuele Bybelstudie. Selfs Jeugmateriaal is ingesluit.

 

Hoekom is 40 Dae in die Woord relevant?

 

Geen ander gewoonte kan meer doen om verandering in jou te bring en jou meer soos Jesus te maak as om die Woord van God te bestudeer en daarop te reageer. Teen die einde van hierdie 40 dae is ons doel om jou te help…

 

• God se Woord life te hê soos nog nooit te vore

• God se Woord te leer soos nog nooit tevore

• God se Woord uit te leef soos nog nooit tevore

 

KLIK HIER VIR MEER OOR DIE 40 DAYS IN THE WORD ‘CHURCH CAMPAIGN’







You may also be interested in this/these product(s)

Love the Word. Learn the Word. Live the Word. 40 Days in the Word is available as a Church Campaign.
We were made for relationships! 40 Days of Love is available as a Church Campaign.

Featured Products

MyGate_Secure_Transaction_Logo2 visa_mastercard_1

ff