Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
Why I Believe cd

Wysheid van Vrygewigheid church campaign

Wysheid van Vrygewigheid church campaign

Price per Unit (piece): Call for Pricing

Ask a question about this product

Dit word hoogs aanbeveel dat u plaaslike gemeente die volle Wysheid van Vrygewigheid church campaign fasiliteer. Al die hulpbronne, tesame met hoogs geborgde pryse, is beskikbaar vir volle gemeentes wat die church campaign doen. Klik hier vir Wysheid van Vrygewigheid church campaign inligting.


Vrygewigheid. Dis so eenvoudig, dis geniaal.

Saai die saad van vrygewigheid sodat u vrygewige dissipels in u gemeente kan ontketen!

Chip Ingram se Wysheid van Vrygewigheid is 'n eerstepersoons weergawe van hoe 'n verbintenis tot vrygewigheid mense kan verander. Op hierdie vier weke reis toon Chip dat wanneer ons vrygewig word, ons karakter begin lyk soos die karakter van God. Hy sê: "Ons weerspieël van die vrygewigheid van die Koning. Dit is die lewe in die Koninkryk. Dit is wysheid."

Net soos die ander Walk Thru the Bible church campaigns, sal hierdie church campaign al die hulpbronne voorsien wat u nodig het vir preke en kleingroepe - alles wat u nodig het om te help om die gety van vrygewigheid in u gemeente te verhoog en u mense te lei tot groter geestelike volwassenheid deur te gee ...

Is u 'n predikant of kerkleier wat die genade van vrygewigheid in u gemeente of bediening wil verhoog en u mense tot groter geestelike volwassenheid lei deur te gee?

Is u geïnteresseerd in die verspreiding van die boodskap van Bybelse vrygewigheid en rentmeesterskap in u gemeente?

Hier het u alles wat u nodig het om 'n effektiewe vrygewigheidsveldtog in u gemeente te skep.

Klik hier vir meer oor Die Wysheid van Vrygewigheid church campaign








You may also be interested in this/these product(s)

r12 True Spirituality is a new church campaign and family of growth resources for relational discipleship. It inspires and guides believers to become authentic disciples through a verse by verse expositional “unpacking” of Romans 12.
Generosity. It’s so simple, it’s genius. Sow the seeds of generosity so that you can unleash generous disciples throughout your church! The Genius of Generosity is available as a Church Campaign.

Featured Products

MyGate_Secure_Transaction_Logo2 visa_mastercard_1

ff